Photo Gallery


Buite deur met en suite lugreeling, dstv. Op die grondvloer en het 2 enkelbeddens
Buitedeur, dstv, waaier en suite. Met dubbelbed op die grondvloer gelee
Buitedeur lugreeling en suite en dstv. Met dubbelbed en op die grondvloer gelee
Lugreeling, buitedeur, en suite dstv ekstra. traliedeur. Dis n enkelkamer op met trappe.
Lugreeling, dstv, en suite, ekstra traliedeur Koninging grootte bed op met trappe met buitedeur en net langs k Kambro,.
Gemeenskaplik. Toegerus met skottelgoed en mikrogolfoond. Etes moet vooraf bespreek word en prys apart van akkommodasie. Net langs swembad gelee/
Skaduryk, gratis parkering met verhitte gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.


Back Back to top